Kaartjies kan ook by die hek gekoop word. Daar is kaart en kontant fasiliteite

Ons tel dae af vir die aankoms van ons Kersliggies oppi-plaas fees! Verlede jaar het ons 10 000 besoekers gehad wat die ligtefees geniet het so hou ons webwerf dop vir meer inligting en maak gereed vir ‘n kersseisoen vol vreugde, pret en ‘n magiese vertoning van ligte.

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Tot Kersliggies Oppi-Plaas

KERSLIGGIES OPPI-PLAAS

‘n Wonderland van Musiek, Kersliggies & Feespret

Vier Kersfees 2023 saam met ons! Legends Adventure Farm is geleë net buite Pretoria op die R515 Pad. Hierdie pragtige venue bied ‘n heerlike uitstappie vir oud en jonk.

Begin nuwe Kersfeestradisies hier by ons. Skouspelagtige liggies, skitterende kunstenaars en kostuumkarakters skep ‘n fantastiese Kersfees-ervaring vir mense van alle ouderdomme. Gryp jou sleutels, pak die kinders, Oupa en Ouma in en kom geniet hierdie met Kersfeesgees.

‘N FEES VAN MUSIEK EN LIGTE

Kunstenaars

Ontmoet ons uitstekende reeks plaaslike kunstenaars wat op verskillende aande by Kersliggies Oppi-Plaas optree. Moenie hierdie geleentheid misloop nie, bespreek vandag nog jou kaartjies en geniet ‘n aand van onvergeetlike musiek onder die liggies.”

PRET EN PLESIER VIR ALMAL

Foto’s Saam Met Kersvader

Kom lê besoek af by hierdie pragtige Kersparadys! Neem foto’s saam met Kersvader, pos jou briefie Noordpool toe.

Staan een van 4 kanse om een item op jou Kersfeeslysie te wen. Inkopies by ons Kersmark, geniet heerlike versnaperinge, vrolike musiek en meer

WEES ‘N UITSTALLER

Stalletjies

Wees deel van ons Kersmark tydens die liggies fees.

Stalletjies begin op R750 per naweek. Kom verkoop jou kersgeskenke aan die publiek en kom wees deel van al die pret.

WEES ‘N UITSTALLER

Stalletjies

Wees deel van ons Kersmark tydens die liggies fees.

Stalletjies begin op R750 per naweek. Kom verkoop jou kersgeskenke aan die publiek en kom wees deel van al die pret.

VIND ONS

Aanwysings

Legends Adventure Farm, R515 Pad, Rhino Park, Pretoria Oos

KERSLIGGIES OPPI-PLAAS VRAE

Kontak Ons

KERSLIGGIES OPPI-PLAAS VRAE

Kontak Ons